Wanneer ek motor bestuur, durf ek nie links of regs afwyk van die bekende pad nie; ek het al verdwaal dat ek langs die pad sit en huil. So is dit met blogland ook. Stadig maar seker van die bekende pad afgedraai, en by iemand se blog gaan inloer. Die waters gevoel of ek welkom is daar… en wanneer ek tuis voel, die volgende een aangedurf. Vandag klop ek by jou voordeur 🙂
pinkpolkadotfood
Apr 21, 2012 @ 11:38:47
Rosiemetdorings,is dit jy?
Rosa
Apr 21, 2012 @ 13:58:13
🙂
Ek sukkel egter nog effe met WP. Hopelik kry ek dit binnekort aan die gang
jakesprinter
Jun 12, 2012 @ 21:10:01
Great page you have here my friend , I update my about page too More power to your blog
imexcited
Jul 12, 2012 @ 05:05:47
Hi Rosa! Thanks for all the likes and for following my blog. Have a great day!!
Kameel
Aug 27, 2012 @ 08:39:58
Wanneer ek motor bestuur, durf ek nie links of regs afwyk van die bekende pad nie; ek het al verdwaal dat ek langs die pad sit en huil. So is dit met blogland ook. Stadig maar seker van die bekende pad afgedraai, en by iemand se blog gaan inloer. Die waters gevoel of ek welkom is daar… en wanneer ek tuis voel, die volgende een aangedurf. Vandag klop ek by jou voordeur 🙂
Rosa
Aug 27, 2012 @ 09:07:57
Jy is sommer meer as welkom!
Ek skink vir ons ietsie om jou besoek mee te vier!
🙂
Kameel
Aug 27, 2012 @ 10:43:35
Dankie Rosa….. wil jou wêreld ook leer ken. En skink gerus 🙂
tgeriatrix
Sep 03, 2013 @ 03:53:38
You have a great collection of pictures and a very nice blog I couldn’t stop going till the end. Thank you!
Rosa
Sep 03, 2013 @ 13:22:03
Thank YOU, for your visit and kind words. Will for sure go and have a peep at yours
tgeriatrix
Sep 03, 2013 @ 14:01:36
Thank you! Enjoy like it did yours!
Rosa
Sep 10, 2013 @ 13:51:45
.