sunday post: MORNING

 

 

 

 

JAKESPRINTER  had me a bit on this one because I am not a morning person.

My children used to deliver news papers for Xtra pocket money and on rainy days Mom had to help out with transport.

can not tell you how nice it was when that became part of our past.

The times that I had to be up and about earlier than usual, I realised that I miss a wonderful part of a day.

Coffee helps me to get a good kick start.

 

Image

 

 

 

 

 

 

 

9 Kommentaar (+add yours?)

  1. melouisef
    Sep 12, 2012 @ 12:02:50

    Kan my nie ‘n oggend sonder ‘n koppie koffie of 2 of 3 voorstel nie🙂

    Reply

  2. rondomtaliedraai
    Sep 12, 2012 @ 12:03:06

    slim een

    Reply

  3. scrapydo
    Sep 12, 2012 @ 19:29:23

    Ek loop eers met hondekind en dan drink ek my teetjie!

    Reply

    • Rosa
      Sep 13, 2012 @ 10:37:37

      myne vat ek laat middag vir hulle wandeling – dis nou mits dit nie reën soos dit alweer vandag die geval is nie

      Reply

      • scrapydo
        Sep 13, 2012 @ 19:43:50

        Nee wat, hier kan jy nie wag tot dit ophou reen nie. Son skyn nou en volgende oomblik is mens sopnat. Altyd maar n reenjas aan vir ingeval!

  4. Toortsie
    Sep 16, 2012 @ 11:48:22

    Ek is glad nie goed vroeg in die oggend nie. En as ek wel moet vroeg opstaan, gaan ek oor in auto-pilot.

    Reply

  5. Kameel
    Sep 21, 2012 @ 09:02:38

    Drink 35 jaar geen koffie nie….. dus is daar nie ‘n “kick start” vir my nie. Het potte mieliepap vroetoggend voor die kinders skool toe is (ons Engelse seun is half ses uit die huis uit) soos ‘n zombie staan en roer😦

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: