Weekly Photo Challenge—–Summer

The vigorous growth and lush greens of the countryside confirm the arrival of summer

23 Kommentaar (+add yours?)

  1. melouisef
    May 26, 2012 @ 20:09:22

    Dis darem mooi groen-groen (en ek is mal oor die koei)🙂
    Lush soos jy tereg sê

    Reply

    • Rosa
      May 27, 2012 @ 13:30:14

      Net soos vriend van ons wat op die hoëveld grootgeword het wat gemeld het dat Natures Valley se bome hom beklemd laat voel,
      het ek al gehoor van Suid-Afrikaners wat kla dit word te groen na ‘n ruk.

      Reply

  2. dirkiedoep
    May 27, 2012 @ 03:42:16

    Wonder of daar krieke is ? of paddatjies …die groen gee die gevoel daar moet wees !

    Reply

  3. Toortsie
    May 27, 2012 @ 06:09:09

    Daardie bees… Mal daaroor!

    Reply

  4. Apiedapie
    May 27, 2012 @ 14:23:48

    Een mooi besie daar in dat lange gras, moet stevig dooreten!

    Reply

  5. MaanKind
    May 27, 2012 @ 18:51:04

    Nie geweet jy is ook by WP nie! Dis lekker hier.

    Reply

  6. adinparadise
    May 29, 2012 @ 15:28:12

    Lovely countryside, and cow.😉 Do you live on a farm?

    Reply

  7. Gobetween
    May 29, 2012 @ 16:24:41

    Pragtig groen, dit lyk so rustig.

    Reply

  8. Flenters
    May 29, 2012 @ 17:31:55

    Ek hoor nog die paddas………..

    Reply

  9. TBM
    May 30, 2012 @ 07:21:41

    I love all the green!

    Reply

  10. jakesprinter
    May 30, 2012 @ 14:32:55

    Nice Summer work post🙂

    Reply

  11. pinkpolkadotfood
    Jun 03, 2012 @ 18:57:39

    Pragtige fotos Rosie – ek wens dit was alweer somer hier!

    Reply

  12. Zen and Genki
    Jun 08, 2012 @ 17:10:21

    That’s one gruff looking cow! (But beautiful shots, all!)
    anne

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: